Cyril kook wit mense soos paddas.

Die groot vraag wat ek Cyril Rhomaphosa of enige ander politikus uitdaag om te antwoord is wat ‘n wit persoon kan doen om wettiglik grond in Suid-Afrika te besit sonder om die kans te staan dat daardie grond sonder vergoeding onteien kan word? Indien die vraag nie voldoene beatwoord kan word nie, hoe kan ons nog sê dat SA ‘n demokratiese land is end dat die regering nie besig om ‘n rasistiese agenda te dryf nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *